Skip to content

Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n Streeksgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland

Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n Streeksgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland

Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n

Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n Streeksgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland

by Oosthuizen, A.V. (in Samewerking met die Aliwal-Noordmuseum)

  • Used
  • very good
  • Hardcover
  • first
Condition
Very Good
ISBN 10
0799319929
ISBN 13
9780799319927
Seller
Seller rating:
This seller has earned a 5 of 5 Stars rating from Biblio customers.
Oudtshoorn, South Africa
Item Price
A$380.08
Or just A$349.67 with a
Bibliophiles Club Membership
A$22.80 Shipping to USA
Standard delivery: 30 to 45 days

More Shipping Options

Payment Methods Accepted

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Discover
  • PayPal

About This Item

Pretoria: J.P. van der Walt, 1994 Voorwoord deur Prof. Fransjohan Pretorius, Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis, Universiteit van Pretoria. "Hierdie boek was lankal nodig. Johannes Meintjes het wel in "Stormberg, a lost opportunity" die deksel gelig oor die gebeure in die Noordoos-Kaap gedurende die Anglo Boereoorlog, en 'n paar werke het sedertdien ongepubliseerd klaar gekom. Maar hier het A.V. Oosthuizen die verhaal van die rebelle van die Stormberge in 'n neutedop saamgevat - met besonderse dokumente uit die Aliwal-Noordmuseum en die omgewing. Dit is die waarde van streekgeskiedenis deur 'n plaaslike kundige: hy ken die omgewing en weet waar om plaas like bronne op te spoor. "My verbintenis met die skrywer spruit uit sy geesdrif vir die geskiedenis van sy streek en omdat hy 'n verhaal gehad het om te vertel. Dit is die verhaal van die blankes van die Stormberge tydens die Anglo-Boereoorlog - hul verskeurde lojaliteit teen oor 'n Koloniale regering en 'n Republikeinse saak. Dit vertel van die bitterheid, ontberings en verarming van die mense. Dit is goed dat hierdie verhaal nou tot u beskikking is. Daar is allerweë 'n oplewing in die belangstelling in die Anglo-Boereoorlog namate ons nader beweeg aan die 100-jarige herdenking van die uitbreek van die stryd. J.P. van der Walt en Seun moet gelukgewens word met die publikasies oor die oorlog wat tot dusver uit hulle stal verskyn het. ---------------------------------------------------------------------------------------- 260 bladsye insluitend bronnelys. Swart-en-wit illustrasies ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: About 6¾" wide - 8¾" Tall

Reviews

(Log in or Create an Account first!)

You’re rating the book as a work, not the seller or the specific copy you purchased!

Details

Bookseller
Eaglestones ZA (ZA)
Bookseller's Inventory #
000333
Title
Rebelle van die Stormberge: Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - 'n Streeksgeskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Noordoos-Kaapland
Author
Oosthuizen, A.V. (in Samewerking met die Aliwal-Noordmuseum)
Format/Binding
Hard Cover, Pictorial Boards
Book Condition
Used - Very Good
Quantity Available
1
Edition
First Edition.
Binding
Hardcover
ISBN 10
0799319929
ISBN 13
9780799319927
Publisher
J.P. van der Walt
Place of Publication
Pretoria
Date Published
1994
Keywords
SOUTH AFRICAN WAR, ANGLO BOER TWEEDE VRYHEIDSOORLOG

Terms of Sale

Eaglestones

30 day return guarantee, with full refund including original shipping costs for up to 30 days after delivery if an item arrives misdescribed or damaged.

About the Seller

Eaglestones

Seller rating:
This seller has earned a 5 of 5 Stars rating from Biblio customers.
Biblio member since 2019
Oudtshoorn

About Eaglestones

Eaglestones is a family bookshop which we founded in 1992. We are located in Oudtshoorn, Little Karoo, South Africa near the Garden Route and Cape Town. Specialists in Africana and niche interest books. Feel free to order rare books from us. Our wonderful courier partners will rush your parcel to you....Your shipping amount is based on a 500g book. We accept all the usual credit card payments as well as Paypal, Yoco and Bitcoin by arrangement. Contact us.

Glossary

Some terminology that may be used in this description includes:

Frequently asked questions

tracking-