Description:
(Pretoria: Protea Boekhuis, 2013) 9781869199784. Kolonie aan die Kaap, Deel 6. 8vo; original pale grey boards, with lettering to spine and upper cover; laminated pictorial dustwrapper, housed in removable protector; pp. 589, incl. index. Fine condition. Afrikaans text. "Henricus Beck het in 1702 as predikant na die Kaap gekom en jare lank die gemeentes in Drakenstein, Stellenbosch en die Tafelvallei bedien, terwyl sy suster, die digteres Aletta Beck, hom 'n paar jaar later hierheen gevolg het. Sy is in 1752 hier oorlede, en hy in 1755. Aan die hand van twee betreklik onbelangrike maar tewens betreklik goed gedokumenteerde individue uit die VOC-tyd het Karel Schoeman daarin geslaag om 'n verbasend omvattende en interessante beeld te herskep van die lewe onder die hoër Kaapse amptenary in die vroeë afttiende eeu. Met die verskyning van Twee Kaapse lewens word die vyfdelige reeks Kolonie aan die Kaap na agt dele vergroot, wat gesamentlik die volle VOC-tydperk in Suid-Afrika sal…
Read more